hey there wes,they say the racing is a little tough that side. i got the cure-find a babe & eat plenty belgian chocolates-that will sort you out. those chocolates have some sort of stimulant in them,so give them a thrash. i reckon when u get back 2 sa,the only thing other cyclists will see is the back of your saddle & smell the farts. have a lekka time. cheers 4 now mike
Haai daar Wes Ek is baie bly om te sien dat ek nie meer 'n member hoef te wees om 'n comment te maak nie. Ek het omtrent 5000 verskillende passwords wat ek elke dag moet onthou, so ek het hierdie een lankal vergeet. Ek raak heeltemal jaloers as ek jou fotos sien. Europa is darem net 'n ongelooflike plek om te sien, en ek praat nie eers van om na die Giro prologue te gaan kyk nie. Dis fantasties. Ek persoonlik is nou offisieel 2 maande van die fiets af. Daar is ook nie eintlik 'n goeie rede daarvoor nie. Net plain lui! So jy moet weet die pain en suffering wat nou weer gaan voorle as ek van voor af moet begin! Ek dink ek is sekerlik die persoon wat jou experience die beste kon verstaan toe jy van die bunch afgeval het. Ja-nee, dit bly maar 'n harde game. Hard maar lekker!!! Koos stuur ook groete vir jou. Geniet dit verder. Groete Lizelle
2 Comments:
hey there wes,they say the racing is a little tough that side. i got the cure-find a babe & eat plenty belgian chocolates-that will sort you out. those chocolates have some sort of stimulant in them,so give them a thrash.
i reckon when u get back 2 sa,the only thing other cyclists will see is the back of your saddle & smell the farts. have a lekka time. cheers 4 now
mike
Haai daar Wes
Ek is baie bly om te sien dat ek nie meer 'n member hoef te wees om 'n comment te maak nie. Ek het omtrent 5000 verskillende passwords wat ek elke dag moet onthou, so ek het hierdie een lankal vergeet.
Ek raak heeltemal jaloers as ek jou fotos sien. Europa is darem net 'n ongelooflike plek om te sien, en ek praat nie eers van om na die Giro prologue te gaan kyk nie. Dis fantasties. Ek persoonlik is nou offisieel 2 maande van die fiets af. Daar is ook nie eintlik 'n goeie rede daarvoor nie. Net plain lui! So jy moet weet die pain en suffering wat nou weer gaan voorle as ek van voor af moet begin! Ek dink ek is sekerlik die persoon wat jou experience die beste kon verstaan toe jy van die bunch afgeval het. Ja-nee, dit bly maar 'n harde game. Hard maar lekker!!!
Koos stuur ook groete vir jou. Geniet dit verder.
Groete
Lizelle
Post a Comment
<< Home